Hilary Swank

Hilary Swank
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Swank in 2013.

Geboortenaam Hilary Ann Swank
Geboorte 30 Julie 1974 (1974-07-30)
Lincoln, Nebraska, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1990-tans

Hilary Ann Swank (gebore op 30 Julie 1974) is ’n Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger. Sy het twee Oscars en drie Golden Globes vir beste aktrise gewen en in 2007 ’n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry.


Developed by StudentB